FAQ/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
Updated according to new FAQ English Version
Small edits related to Updated English Version
Line 63:
== Personeelvergoeding is deel van jou bedryfskoste. Kan jy verduidelik hoe dit bepaal word? ==
 
Meer as 400 mense werk altesaam aan ingenieurswese en produk by die Wikimedia Foundation, en hanteer tegnologie-infrastruktuur vir meer as 2016 miljard maandelikse bladsykyke. In vergelyking met die meeste groot webwerwe, doen ons baie met ’n bietjie. Daarbenewens werk ongeveer 100 personeellede aan ons gemeenskapsondersteuning en toekennings; vennootskappe met globale organisasies om kennis meer vrylik beskikbaar te maak; en regs- en beleidswerk wat help om vir kopiereghervorming te bepleit, sensuur te voorkom en vrye uitdrukking te handhaaf, en te verseker dat privaatheid en sekuriteitsbeleide in lande oral ons lesers en redakteurs beskerm.
 
Ons weet dat salarisse regoor die wêreld verskil en ons huur in baie mededingende markte. Terselfdertyd is ons ’n niewinsgewende organisasie. Sodanig, wend ons ’n poging aan om regverdig te wees, deur aan te pas vir inflasie en inkomste-ongelykheid, terwyl ons billike vergoeding aan almal verskaf.
Line 69:
== Hoe kan ek skenk? ==
 
Daar is verskeie maniere waarop jy aan die Wikimedia Foundation kan skenk om Wikipedia en gratis kennis te ondersteun. Die algemeenste is die gebruik van enige groot krediet- of debietkaart (VISA, Mastercard, Discover of American Express), met PayPal, via bankoorplasing, enGoogle viaPay en AmazonVenmo. Vir ander maniere om by te dra, insluitend deur ’n outomatieise maandelikse geskenk, tjek of poswissel en betaalstaat, besoek asseblief ons [[{{LocalPage|Ways to Give|af}}|Maniere om te gee]]-bladsy. Baie geldeenhede word aanvaar.
 
== Wat is jou skenkerprivaatheidsbeleid? ==