FAQ/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
Created page with "{{Support Page|title = Algemene vrae|smalltoc = yes}} Hierdie bladsy bevat '''algemene vrae''' oor die Wikimedia Foundation. Ander vrae word aangespreek by Antwoorde. As jy nie jou vraag hier of daar beantwoord kry nie, [https://wikimediafoundation.org/ro/about/contact/ kontak ons] gerus. == Wat is Wikipedia? == [https://www.wikipedia.org Wikipedia] is ’n aanlynversameling van kennis. Vrywilligerredigeerders van regoor die wêreld skryf Wikipedia. Dit..."
 
Updates according to yearly refresh of Donor Support Pages
Line 40:
== Hoe word die Wikimedia Foundation befonds? ==
 
Die Wikimedia Foundation word befonds deur middel van [https://donate.wikimedia.org/?uselang=af&utm_medium=donatewiki_page&utm_campaign=donate_link&utm_source=FAQ donasies] van miljoene individue regoor die wêreld. Die gemiddelde donasie is ongeveer $15 USD, en ons is dankbaar dat so baie mense waarde in Wikipedia vind en die toekoms daarvan wil volhou. Ons ontvang ook donasies deur institusionele toelae en geskenke (sien asseblief ons [https://wikimediafoundation.org/support/benefactors/ weldoenerbladsy] vir meer inligting). ’n Klein gedeelte van die inkomste word ook verdien deur die dienste wat deur Wikimedia Enterprise bedryf word ([[#Wat is Wikimedia Enterprise?|meer inligting]]).
 
Die Wikimedia Foundation het <span style="white-space: nowrap;">501(c)(3)</span>-belasting vrygestelde status in die Verenigde State van Amerika. Donasies wat van ander nasies gemaak word, kan ook belastingaftrekbaar wees (sien [[{{LocalPage|Tax deductibility|af}}|belastingaftrekbaarheid]] vir meer besonderhede). Sien [[{{LocalPage|Ways_to_Give|af}}|Maniere om te gee]] vir besonderhede oor hoe om ’n donasie via krediet- of debietkaart, PayPal, Amazon en verskeie ander metodes te maak. Indien u enige vrae het, stuur asseblief ‘n e-pos aan [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].<ref name="zd"/>
Line 97:
Daar is verskeie opsies vir jou beskikbaar om die fondsinsamelingsbaniere in die toekoms te versteek:
 
* As jy die X- of Sluit-knoppie op ’n banier klik, sal dit vir een week versteek word. Jy kan ook die “Het reeds geskenk”-knoppie op ’n banier klik. Neem asseblief kennis dat hierdie gedrag nie van toepassing is op die eerste banier wat jy sien nie, maar elke banier daarna.
* As jy terugkeer na die [https://thankyou.wikipedia.org/wiki/Thank_You/af ”Dankie”-bladsy] sal dit die koekie ’n kans gee om weer ingevoeg te word. As jy Wikipedia op verskeie toestelle lees, besoek asseblief hierdie bladsy op elkeen van hulle om die baniere te onderdruk.
* Jy kan ook ’n rekening op Wikipedia skep – baniere word nie tipies gewys aan gebruikers wat by Wikipedia-rekeninge aanmeld nie. Meer inligting oor die skep van ’n rekening kan [https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Waarom_%27n_rekening_skep%3F hier] gevind word.
Line 125:
 
Die Wikimedia Endowment is in 2016 geskep om te dien as ’n permanente bewaringsfonds om inkomste te genereer om die bedrywighede en aktiwiteite van die Wikimedia-projekte vir ewig te ondersteun. Skenkings aan die Wikimedia Endowment word in ’n aparte fonds gehou en belê om mettertyd te groei. Jy kan meer te wete kom oor die Wikimedia Endowment by '''[https://wikimediaendowment.org/ wikimediaendowment.org]'''.
 
== Wat is Wikimedia Enterprise? ==
 
Wikimedia Enterprise is 'n beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy in volledige besit wat derde-partye in staat stel om inhoud te hergebruik deur [[w:en:API|toepassingprogrammeerkoppelvlakke]] (TPKs). Dit bied hoë volume-, hoë betroubaarheid-toegang tot Wikimedia-inhoud, ontwerp vir die behoeftes van kommersiële organisasies soos bv. soek enjins, stem assistente en nuwe tegnologie maatskappye. Deur dienste soos hierdie wat geoptimiseerd is vir kommersiële gebruikers teen betaling aan te bied, word daar verseker dat geld wat aan die Wikimedia Foundation geskenk word, gebruik word om ons vrywilligers gemeenskap en lesers direk te ondersteun. Jy kan meer oor Wikimedia Enterprise uitvind by '''[https://enterprise.wikimedia.com/ enterprise.wikimedia.org]'''.
 
== Wat is die verskil tussen die Wikimedia Foundation en Wikimedia-takke? ==
 
Die [https://wikimediafoundation.org/ Wikimedia Foundation] is die nie-winsorganisasie wat Wikipedia, Wikimedia-projekte en Wikimedia se missie om kennis wêreldwyd vrylik beskikbaar te maak, ondersteun. Die organisasie huisves Wikipedia en die Wikimedia-projekte, ontwikkel sagteware-ervarings om Wikimedia-inhoud te lees, daar toe by te dra en dit te deel, ondersteun die vrywilligersgemeenskappe en vennote wat Wikimedia moontlik maak, en doen voorspraak vir beleide wat dit moontlik maak dat Wikimedia en vrye kennis floreer. As sodanig voer die Foundation internasionale fondsinsamelings veldtogte uit om wêreldwyd in kennis behoeftes te voorsien.
 
[https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_chapters Wikimedia-takke] is onafhanklike nie-winsorganisasies wat Wikipedia en ander Wikimedia-projekte in ’n spesifieke geografiese ligging ondersteun en bevorder. Hoewel die Wikimedia Foundation en Wikimedia-takke saam werk in ons missie om kennis wêreldwyd vrylik beskikbaar te maak, is hulle nie regsverteenwoordigers van die Wikimedia Foundation nie. Elke tak funksioneer onafhanklik, en het hul eie personeel, direksie en organisasie plan. Sommige takke voer ook hul eie fondsinsamelings veldtogte uit, en dit is dikwels belasting aftrekbaar in hulle land.
 
== Wat is die planne vir Wikimedia se toekoms? Waarheen is dit op pad? ==
Line 136 ⟶ 146:
== Hoe kan ek by Wikimedia deelneem? ==
 
Eerstens, dankieDankie vir jou belangstelling om Wikipedia te ondersteun! OnsHier verstaan dat nie almal sal kan skenk nie, en ditonder is in’n orde.lys Wikipedia sal altyd gratis vir almal wees, en daar isvan verskeie maniere waarop jy tot’n Wikipediabydrae kan bydra as om net ’n skenking te maak.
 
* Jy kan Wikipedia lees en gebruik as jou bron van betroubare inligting oor meer as 300 tale.
Line 146 ⟶ 156:
== Hoe kan ek die Wikimedia Foundation kontak? ==
 
As jy enige vrae of kommernisseterugvoer het, [https://wikimediafoundation.org/af/about/contact/ kontak ons] gerus]. Vir donasievrae, e-pos asseblief [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].<ref name="zd"/>
 
<references>