Ways to Give/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
Created page with "{{Ways to Give | creditdebit-title = Krediet-/debietkaart, internetbankdienste of eWallet | creditdebit-text = Vir skenkings per '''krediet-/debietkaart''', '''eWallet''' of '''internetbankdienste (geselekteerde lande)''', kies asseblief jou kontinent gevolg deur jou land vir beskikbare betalingmetodes. | paypal-title = PayPal | paypal-text = Om deur PayPal te skenk, kies asseblief ’n geldeenheid om voort te gaan. (Neem asseblief kenn..."
 
rm crypto
Line 112:
Jy kan [https://donate.wikimedia.org/?country=US&utm_medium=Waystogive in Amerikaanse dollars skenk deur middel van Amazon Pay], kies asseblief ’n bedrag en kies “Amazon Pay”. As jy deur Amazon in ’n ander geldeenheid as Amerikaanse dollars skenk, wees asseblief daarvan bewus dat jou befondsingsbron verwerp kan word of dat jou geldeenheid-wisselfooie kan teëkom. Ons moedig jou aan om jou bank vir meer inligting te kontak.
 
| questions = Vir enige vrae, kontak asseblief [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].
| bitcoin-title = Kriptogeldeenheid
| crypto-text = Jy kan skenk met Bitcoin, Bitcoin Cash en Ether deur middel van Bitpay.
| bitcoin-disclaimer =
Let asseblief daarop dat die Wikimedia Foundation slegs kriptogeldeenheid-skenkings in kriptogeldeenheid kan terugbetaal. Omdat ons nie kriptogeldeenheid stoor nie, sal terugbetalings bereken word op grond van die Amerikaanse dollar-bedrag wat ons ontvang het deur kitsomruiling ten tyde van die skenking, met behulp van ons betalingsverwerker se verkoopkoers wanneer die terugbetaling uitgereik word. Netwerk- en mynerfooie kan nie terugbetaal word nie. Die Wikimedia Foundation is nie verantwoordelik vir enige verandering in waarde op grond van fluktuerende wisselkoerse nie.
| bitcoin-questions =
Vir enige vrae, kontak asseblief [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].
 
}}