FAQ/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
mNo edit summary
mNo edit summary
Line 97:
Daar is verskeie opsies vir jou beskikbaar om die fondsinsamelingsbaniere in die toekoms te versteek:
 
* As jy die “Already donated”-, “X”- of “Close”-knoppie op ’n banier klik, sal dit vir een week versteek word. Jy kan ook die “Het reeds geskenk”-knoppie op ’n banier klik. Neem asseblief kennis dat hierdie gedrag nie van toepassing is op die eerste banier wat jy sien nie, maar elke banier daarna.
* As jy terugkeer na die [https://thankyou.wikipedia.org/wiki/Thank_You/af ”Dankie”-bladsy] sal dit die koekie ’n kans gee om weer ingevoeg te word. As jy Wikipedia op verskeie toestelle lees, besoek asseblief hierdie bladsy op elkeen van hulle om die baniere te onderdruk.
* Jy kan ook ’n rekening op Wikipedia skep – baniere word nie tipies gewys aan gebruikers wat by Wikipedia-rekeninge aanmeld nie. Meer inligting oor die skep van ’n rekening kan [https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Waarom_%27n_rekening_skep%3F hier] gevind word.