FAQ/af: Difference between revisions
Content deleted Content added
Updates according to yearly refresh of Donor Support Pages |
m Typos corrections |
||
Line 128:
== Wat is Wikimedia Enterprise? ==
Wikimedia Enterprise is 'n beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy in volledige besit wat derde-partye in staat stel om inhoud te hergebruik deur [[w:en:API|
== Wat is die verskil tussen die Wikimedia Foundation en Wikimedia-takke? ==
Die [https://wikimediafoundation.org/ Wikimedia Foundation] is die nie-
[https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_chapters Wikimedia-takke] is onafhanklike nie-winsorganisasies wat Wikipedia en ander Wikimedia-projekte in ’n spesifieke geografiese ligging ondersteun en bevorder. Hoewel die Wikimedia Foundation en Wikimedia-takke saam werk in ons missie om kennis wêreldwyd vrylik beskikbaar te maak, is hulle nie regsverteenwoordigers van die Wikimedia Foundation nie. Elke tak funksioneer onafhanklik, en het hul eie personeel, direksie en organisasie plan. Sommige takke voer ook hul eie fondsinsamelings veldtogte uit, en dit is dikwels belasting aftrekbaar in hulle land.
|