Problems donating/af: Difference between revisions
Content deleted Content added
Created page with "{{Support Page|title={{MediaWiki:donate_interface-problemsdonating/{{Pagelang}}}}}} ==Is hierdie webwerf veilig?== Die Wikimedia Foundation-skenkingswebwerf is uiters veilig. Nadat jy ’n banier geklik het of ’n skenkingskakel gevolg het, is die bladsy waarna jy geneem word op ’n beveiligde webwerf (https); alle inligting word geïnkripteer en hanteer volgens die hoogste standaard van databeskerming. ==My voorkeurbetaalmetode word nog nie deur die Wikimedia Founda..." |
Updates according to yearly refresh of Donor Support Pages |
||
Line 11:
* Jou krediet-/debietkaart moet vir internasionale gebruik geaktiveer wees. Kaarte wat slegs in die land (AKA-binnelandse kaarte) gebruik kan word, sal dalk nie op hierdie tydstip aanvaar word nie. Kontak asseblief jou bank en versoek internasionale toegang om geaktiveer te word.
* In die EU/VK is daar groter fokus op sekuriteit, waar sommige banke vereis dat ’n PIN-kode met jou kredietkaart geassosieer word (3D Secure). As jy nie ’n PIN het nie of die PIN was verkeerd, kan dit moontlik verklaar waarom ’n betaling geweier is. Bespreek dit asseblief met jou bank.
* Nie alle virtuele kaarte word egter tans aanvaar nie. Virtuele kaarte word gereeld vir aanlynaankope gebruik om jou fisiese kaart se sensitiewe inligting te beskerm. Wees egter verseker dat ons skenkingsverwerking gerugsteun word deur verwerkers wat professioneel en ten volle nakomend is en dat jou inligting uiters veilig is. As jou virtuele kaart dus afgekeur word, probeer asseblief om eerder ’n tradisionele krediet-/debietkaart te gebruik.
* As jy jou debietkaart gebruik, let asseblief daarop dat die sekuriteitskode (CVV) opsioneel is. As u debietkaart nie ’n CVV het nie, slaan net daardie veld oor.
Line 39:
==Hoe kan ek my herhalende skenking opdateer/kanselleer?==
Vir instruksies oor die kansellasie of opdatering van herhalende betalings, sien asseblief: '''[[{{LocalPage|Cancel or change recurring giving}}|Kanselleer of verander herhalende skenking]]'''.
==Waarom is die bedrag op my bankstaat meer as die bedrag van my skenking?==
Daar word geen transaksiefooie gehef deur die Wikimedia Foundation of die maatskappye wat ons gebruik om krediektaarte te verwerk nie.In sommige gevalle kan Franse banke egter oorgrens- en buitelandse transaksie fooie hef. Ons streef daarna om sulke gevalle tot die minimum te beperk, en ons vra om verskoning indien jy sodanige fooie moes betaal. Aangesien ons nie self daardie fooie hef nie, kan ons dit nie aan jou terug betaal nie, maar as jy wil hê dat jou skenking terug betaal moet word (sodat die terugbetaling jou gedeeltelik vir daardie fooie vergoed), stuur gerus ’n e-pos aan '''[mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org]'''<ref name="zd"/>.
==Sukkel jy nogsteeds?==
|