Ways to Give/af: Difference between revisions
Content deleted Content added
Updates according to yearly refresh of Donor Support Pages |
use subpage for endowment donation form url |
||
(6 intermediate revisions by 2 users not shown) | |||
Line 5:
| online-title = Aanlyn geskenk
| online-text = Jy kan maklik en veilig aanlyn skenk met metodes soos krediet-/debietkaart, PayPal, Apple Pay, Google Pay,
| monthly-title = Maandelikse geskenk
| monthly-text =
Vind uit [[{{LocalPage|Become monthly donor}}|hoe jou maandelikse donasie Wikipedia]] ondersteun of [{{Ways to Give/monthlyUrl}} maak ’n outomatiese maandelikse donasie].
’n Maandelikse donasie sal verwerk word totdat jy [[{{LocalPage|Cancel or change recurring giving}}|vir ons vra om dit te kanselleer]].
| banktransfer-title = Bankoorplasing
Line 22 ⟶ 20:
;Vir binnelandse en internasionale oordragte in USD, is ons slegs deposito-rekening
: Bank: Citibank
: Adres:
: ABA-/ACH-nommer: 321171184
: Internasionale bankkode: CITIUS33
: Rekeningnommer: 203129580
: Foon: (415) 817-
;Om in £ GBP te skenk
Line 45 ⟶ 43:
: Die € EUR-rekening voldoen aan SEPA.
Neem asseblief kennis dat ons nie outomaties die ontvangs van bankoorplasingskenkings kan bevestig nie, so behou asseblief ’n bevestiging van die oordrag van jou bank. As jy ’n
Die Foundation vra nie ’n oordragfooi vir donasies nie, maar jou plaaslike bank sal dalk een vra. Ons beveel sterk aan om met jou bank na te gaan voordat jy ’n oorplasing begin om seker te maak jy verstaan enige koste wat jy kan aangaan deur ’n skenking aan Wikimedia te maak.
Line 61 ⟶ 59:
| daf-title = Donor Advised Funds
| daf-text1 =
Donor Advised Funds (DAF’s) laat jou toe om die gunstigste belastingvoordele te kombineer met die buigsaamheid om jou voorkeursake te ondersteun. As jy ’n toekenning aan die Wikimedia Foundation direk vanaf jou DAF wil aanbeveel,
| daf-link-text = DAF-toekenning aan Wikimedia Foundation
| daf-text2 =
Kontak ons asseblief by [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] as jy vrae het of as jou voorkeur-DAF nie gelys is nie.
| stock-title = Aandeelskenking
| stock-text-2023-1 = Een van die mees belastingeffektiewe maniere om te skenk, is om aandele te skenk. Dit stel jou in staat om ons missie te ondersteun maar terselfdertyd ook op belasting te bespaar. Dit is nou via ons vennoot, Overflow, makliker en veiliger as ooit om aandele te skenk. As jy meer hieroor wil weet of om aandele te skenk, klik asseblief op die skakel hier onder.
| stock-link-text = Skenking van aandele aan die Wikimedia Foundation
| stock-text-2023-2 = Wanneer ons ’n kennisgewing ontvang dat die aandele ontvang is, sal ons ’n brief van erkenning genereer wat die getal aandele, die naam van die aandeel en die datum waarop ons dit ontvang het, insluit. As jy enige vrae het, of hulp nodig het, kontak ons asseblief by [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org].
| endowment-title = Skenkingsgeskenk
Line 76 ⟶ 74:
| endowment-online-title = Skenk aanlyn
| endowment-online-text = Jou geskenk aan die Wikimedia Endowment sal ’n blywende voordeel bied vir toekomstige geslagte. Jy kan die skenking vandag nog reël [
| endowment-legacy-title = Erfenisgeskenk
|