Problems donating/af: Difference between revisions
Content deleted Content added
Updates according to yearly refresh of Donor Support Pages |
mNo edit summary |
||
(3 intermediate revisions by the same user not shown) | |||
Line 14:
* Nie alle virtuele kaarte word egter tans aanvaar nie. Virtuele kaarte word gereeld vir aanlynaankope gebruik om jou fisiese kaart se sensitiewe inligting te beskerm. Wees egter verseker dat ons skenkingsverwerking gerugsteun word deur verwerkers wat professioneel en ten volle nakomend is en dat jou inligting uiters veilig is. As jou virtuele kaart dus afgekeur word, probeer asseblief om eerder ’n tradisionele krediet-/debietkaart te gebruik.
* As jy jou debietkaart gebruik, let asseblief daarop dat die sekuriteitskode (CVV) opsioneel is. As u debietkaart nie ’n CVV het nie, slaan net daardie veld oor.
* Jou bank het dalk die transaksie gevlag. Dit is veral waarskynlik as dit die eerste keer is dat jy
==Waarom is my PayPal-donasie afgekeur?==
As jou PayPal-donasie afgekeur is, of jou herhalende intekeningskenking is gekanselleer, kontak asseblief [https://www.paypal.com/cgi-bin/helpscr?cmd=_help&t=escalateTab PayPal-kliëntediens] vir meer inligting. Jy kan ook direk vir PayPal skakel by 888-221-1161 of 402-935-2050 as jy vanaf buite die
* PayPal vereis soms ’n rugsteunbetaalmetode om verskeie redes, soos om ’n maandelikse bestedingsdrempel te bereik of ’n oorplasing uit te voer. Jy kan dit oplos deur ’n rugsteunbetalingsmetode by jou rekening te voeg.
Line 41:
==Waarom is die bedrag op my bankstaat meer as die bedrag van my skenking?==
Daar word geen
==Sukkel jy nogsteeds?==
|