FAQ/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
Small edits related to Updated English Version
No edit summary
 
(2 intermediate revisions by one other user not shown)
Line 40:
== Hoe word die Wikimedia Foundation befonds? ==
 
Die Wikimedia Foundation word befonds deur middel van eenmalige of maandelikse [https://donate.wikimedia.org/?uselang=af&utm_mediumwmf_medium=donatewiki_page&utm_campaignwmf_campaign=donate_link&utm_sourcewmf_source=FAQ donasies] van miljoene individue regoor die wêreld. Die gemiddelde donasie is ongeveer $15 USD en die gemiddelde maandelikse donasie is ongeveer $4 USD, en ons is dankbaar dat so baie mense waarde in Wikipedia vind en die toekoms daarvan wil volhou. Ons ontvang ook donasies deur institusionele toelae en geskenke (sien asseblief ons [https://wikimediafoundation.org/support/benefactors/ weldoenerbladsy] vir meer inligting). ’n Klein gedeelte van die inkomste word ook verdien deur die dienste wat deur Wikimedia Enterprise bedryf word ([[#Wat is Wikimedia Enterprise?|meer inligting]]).
 
Die Wikimedia Foundation het <span style="white-space: nowrap;">501(c)(3)</span>-belasting vrygestelde status in die Verenigde State van Amerika. Donasies wat van ander nasies gemaak word, kan ook belastingaftrekbaar wees (sien [[{{LocalPage|Tax deductibility|af}}|belastingaftrekbaarheid]] vir meer besonderhede). Sien [[{{LocalPage|Ways_to_Give|af}}|Maniere om te gee]] vir besonderhede oor hoe om ’n donasie via krediet- of debietkaart, PayPal, Amazon en verskeie ander metodes te maak. Indien u enige vrae het, stuur asseblief ‘n e-pos aan [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].<ref name="zd"/>
Line 69:
== Hoe kan ek skenk? ==
 
Daar is verskeie maniere waarop jy aan die Wikimedia Foundation kan skenk om Wikipedia en gratis kennis te ondersteun. Die algemeenste is die gebruik van enige groot krediet- of debietkaart (VISA, Mastercard, Discover of American Express), met PayPal, via bankoorplasing, Apple Pay, Google Pay en Venmo. Vir ander maniere om by te dra, insluitend deur ’n outomatieise maandelikse geskenk, tjek of poswissel en betaalstaat, besoek asseblief ons [[{{LocalPage|Ways to Give|af}}|Maniere om te gee]]-bladsy. Baie geldeenhede word aanvaar.
 
== Wat is jou skenkerprivaatheidsbeleid? ==
Line 97:
Daar is verskeie opsies vir jou beskikbaar om die fondsinsamelingsbaniere in die toekoms te versteek:
 
* As jy die “Already donated”-, “X”- of “Close”-knoppie op ’n banier klik, sal dit vir een week versteek word. Jy kan ook die “Het reeds geskenk”-knoppie op ’n banier klik. Neem asseblief kennis dat hierdie gedrag nie van toepassing is op die eerste banier wat jy sien nie, maar elke banier daarna.
* As jy terugkeer na die [https://thankyou.wikipedia.org/wiki/Thank_You/af ”Dankie”-bladsy] sal dit die koekie ’n kans gee om weer ingevoeg te word. As jy Wikipedia op verskeie toestelle lees, besoek asseblief hierdie bladsy op elkeen van hulle om die baniere te onderdruk.
* Jy kan ook ’n rekening op Wikipedia skep – baniere word nie tipies gewys aan gebruikers wat by Wikipedia-rekeninge aanmeld nie. Meer inligting oor die skep van ’n rekening kan [https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Waarom_%27n_rekening_skep%3F hier] gevind word.