FAQ/af: Difference between revisions
Content deleted Content added
mNo edit summary |
No edit summary |
||
(4 intermediate revisions by one other user not shown) | |||
Line 5:
== Wat is Wikipedia? ==
[https://www.wikipedia.org Wikipedia] is ’n aanlynversameling van kennis. Vrywilligerredigeerders van regoor die wêreld skryf Wikipedia. Dit is ’n samewerkende skepping wat in 2001 geskep is: Enigiemand kan dit enige tyd wysig. Redigeerders werk saam om feitlik oor enige onderwerp te skryf, van antieke geskiedenis tot wetenskap tot die kunste. Wikipedia is beskikbaar in honderde tale en het meer as
== Hoe bly Wikipedia betroubaar en neutraal? ==
Line 40:
== Hoe word die Wikimedia Foundation befonds? ==
Die Wikimedia Foundation word befonds deur middel van eenmalige of maandelikse [https://donate.wikimedia.org/?uselang=af&
Die Wikimedia Foundation het <span style="white-space: nowrap;">501(c)(3)</span>-belasting vrygestelde status in die Verenigde State van Amerika. Donasies wat van ander nasies gemaak word, kan ook belastingaftrekbaar wees (sien [[{{LocalPage|Tax deductibility|af}}|belastingaftrekbaarheid]] vir meer besonderhede). Sien [[{{LocalPage|Ways_to_Give|af}}|Maniere om te gee]] vir besonderhede oor hoe om ’n donasie via krediet- of debietkaart, PayPal, Amazon en verskeie ander metodes te maak. Indien u enige vrae het, stuur asseblief ‘n e-pos aan [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].<ref name="zd"/>
Line 46:
== Hoekom moet ek skenk en waarheen gaan my geld? ==
Oor die afgelope 20 jaar het Wikipedia ’n betroubare bron van inligting geword waarop miljoene mense elke dag staatmaak. Met meer as 6 700 bladsykyke elke sekonde en meer as
Anders as ander topwebwerwe, word Wikipedia nie deur advertensies befonds nie, en maak ook nie staat op die verkoop van data oor gebruikers vir wins nie. In plaas daarvan word Wikipedia deur sy lesers ondersteun – mense wat waarde in Wikipedia vind en wil voortgaan om die sukses daarvan te ondersteun, met die gemiddelde
Hier is net ’n paar van die maniere hoe ons donasies gebruik om Wikipedia en gratis kennis te onderhou:
Line 59:
== Wikipedia se fondsinsamelingsversoeke lyk dringend, ten spyte van die Wikimedia Foundation se aansienlike reserwe. Waarom benodig jy bykomende fondse? ==
Om gesonde finansiële reserwes te volhou en ’n bedryfskapitaalbeleid te gebruik, word beskou as ’n [https://www.councilofnonprofits.org/tools-resources/operating-reserves-nonprofits beste praktyk] vir alle soorte organisasies. Die Wikimedia Foundation se Direksie het onlangs ons [https://foundation.wikimedia.org/wiki/Resolution:Setting_Working_Capital_Reserve_Target bedryfskapitaalbeleid] omskryf wat ontwerp is om ons werk volhoubaar te maak en ondersteuning te bied aan geaffilieerdes en vrywilligers in geval van onvoorsiene uitgawes, noodgevalle of inkomstetekorte. Dit stel ons ook in staat om voldoende kontantvloei te hê om ons uitgawes deur die jaar te dek.
== Personeelvergoeding is deel van jou bedryfskoste. Kan jy verduidelik hoe dit bepaal word? ==
Meer as 400 mense werk altesaam aan ingenieurswese en produk by die Wikimedia Foundation, en hanteer tegnologie-infrastruktuur vir meer as
Ons weet dat salarisse regoor die wêreld verskil en ons huur in baie mededingende markte. Terselfdertyd is ons ’n niewinsgewende organisasie. Sodanig, wend ons ’n poging aan om regverdig te wees, deur aan te pas vir inflasie en inkomste-ongelykheid, terwyl ons billike vergoeding aan almal verskaf.
Line 69:
== Hoe kan ek skenk? ==
Daar is verskeie maniere waarop jy aan die Wikimedia Foundation kan skenk om Wikipedia en gratis kennis te ondersteun. Die algemeenste is die gebruik van enige groot krediet- of debietkaart (VISA, Mastercard, Discover of American Express), met PayPal, via bankoorplasing,
== Wat is jou skenkerprivaatheidsbeleid? ==
Line 93:
== Hoekom sien ek fondsinsamelingsbaniere op Wikipedia al het ek reeds onlangs geskenk? ==
Die webwerf het nie toegang tot jou vorige donasiegeskiedenis nie en sal dus ongelukkig nie optel dat jy reeds jou ondersteuning gebied het nie. Skenkingsbaniere is ontwerp om aan skenkers te wys wat webkoekies op hul blaaier geaktiveer het, en om te versteek nadat die banier ’n paar keer gewys is of na ’n skenking. Om weg te steek, hang egter af van ’n koekie wat ons in die blaaier plaas. Banierversteking sal nie werk as jy jou blaaier se kas uitvee, koekies uitvee of blaaiers of rekenaars verander nie.
Daar is verskeie opsies vir jou beskikbaar om die fondsinsamelingsbaniere in die toekoms te versteek:
* As jy die
* As jy terugkeer na die [https://thankyou.wikipedia.org/wiki/Thank_You/af ”Dankie”-bladsy] sal dit die koekie ’n kans gee om weer ingevoeg te word. As jy Wikipedia op verskeie toestelle lees, besoek asseblief hierdie bladsy op elkeen van hulle om die baniere te onderdruk.
* Jy kan ook ’n rekening op Wikipedia skep – baniere word nie tipies gewys aan gebruikers wat by Wikipedia-rekeninge aanmeld nie. Meer inligting oor die skep van ’n rekening kan [https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Waarom_%27n_rekening_skep%3F hier] gevind word.
Line 124:
== Wat is die Wikimedia Endowment? ==
Die Wikimedia Endowment is
== Wat is Wikimedia Enterprise? ==
|