FAQ/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
Created page with "{{Support Page|title = Algemene vrae|smalltoc = yes}} Hierdie bladsy bevat '''algemene vrae''' oor die Wikimedia Foundation. Ander vrae word aangespreek by Antwoorde. As jy nie jou vraag hier of daar beantwoord kry nie, [https://wikimediafoundation.org/ro/about/contact/ kontak ons] gerus. == Wat is Wikipedia? == [https://www.wikipedia.org Wikipedia] is ’n aanlynversameling van kennis. Vrywilligerredigeerders van regoor die wêreld skryf Wikipedia. Dit..."
 
No edit summary
 
(7 intermediate revisions by one other user not shown)
Line 5:
== Wat is Wikipedia? ==
 
[https://www.wikipedia.org Wikipedia] is ’n aanlynversameling van kennis. Vrywilligerredigeerders van regoor die wêreld skryf Wikipedia. Dit is ’n samewerkende skepping wat in 2001 geskep is: Enigiemand kan dit enige tyd wysig. Redigeerders werk saam om feitlik oor enige onderwerp te skryf, van antieke geskiedenis tot wetenskap tot die kunste. Wikipedia is beskikbaar in honderde tale en het meer as 4559 miljoen artikels. Wikipedia is heeltemal niewinsgewend, onafhanklik en word deur alledaagse mense soos jy onderhou. Jy benodig nie goedkeuring of spesiale kwalifikasies om te wysig nie.
 
== Hoe bly Wikipedia betroubaar en neutraal? ==
Line 15:
Die Wikimedia Foundation is die niewinsgewende organisasie wat Wikipedia ondersteun, [[#other-sites|die ander gratis Wikimedia-kenniswebwerwe]], en sy missie van gratis kennis vir almal. Ons doen dit deur die Wikimedia-webwerwe vinnig, veilig en vir almal beskikbaar te hou, Wikipedia en ons vrywillige redigeerders teen regsbedreigings te verdedig, nuwe kenmerke en nutsgoed te bou om dit maklik te maak om kennis van Wikimedia-webwerwe te lees, te redigeer en te deel, en deur die gemeenskappe van redigeerders te ondersteun wat bydra tot Wikipedia en die Wikimedia-webwerwe. Ons help ook om nuwe kennis aanlyn te bring, hindernisse tot toegang te verlaag en maak dit makliker vir almal om te deel wat hulle weet.
 
Die Wikimedia Foundation is ’n <span style="white-space: nowrap;">501(c)(3)</span>-belastingvrye niewinsgewende organisasie met kantore in San Francisco, Kalifornië, en die VSA.
 
<span id="other-sites"></span>
Line 40:
== Hoe word die Wikimedia Foundation befonds? ==
 
Die Wikimedia Foundation word befonds deur middel van eenmalige of maandelikse [https://donate.wikimedia.org/?uselang=af&utm_mediumwmf_medium=donatewiki_page&utm_campaignwmf_campaign=donate_link&utm_sourcewmf_source=FAQ donasies] van miljoene individue regoor die wêreld. Die gemiddelde donasie is ongeveer $15 USD en die gemiddelde maandelikse donasie is ongeveer $4 USD, en ons is dankbaar dat so baie mense waarde in Wikipedia vind en die toekoms daarvan wil volhou. Ons ontvang ook donasies deur institusionele toelae en geskenke (sien asseblief ons [https://wikimediafoundation.org/support/benefactors/ weldoenerbladsy] vir meer inligting). ’n Klein gedeelte van die inkomste word ook verdien deur die dienste wat deur Wikimedia Enterprise bedryf word ([[#Wat is Wikimedia Enterprise?|meer inligting]]).
 
Die Wikimedia Foundation het <span style="white-space: nowrap;">501(c)(3)</span>-belasting vrygestelde status in die Verenigde State van Amerika. Donasies wat van ander nasies gemaak word, kan ook belastingaftrekbaar wees (sien [[{{LocalPage|Tax deductibility|af}}|belastingaftrekbaarheid]] vir meer besonderhede). Sien [[{{LocalPage|Ways_to_Give|af}}|Maniere om te gee]] vir besonderhede oor hoe om ’n donasie via krediet- of debietkaart, PayPal, Amazon en verskeie ander metodes te maak. Indien u enige vrae het, stuur asseblief ‘n e-pos aan [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].<ref name="zd"/>
Line 46:
== Hoekom moet ek skenk en waarheen gaan my geld? ==
 
Oor die afgelope 20 jaar het Wikipedia ’n betroubare bron van inligting geword waarop miljoene mense elke dag staatmaak. Met meer as 6 700 bladsykyke elke sekonde en meer as 350345 wysigings per minuut, is Wikipedia een van die top 10 webwerwe ter wêreld, en die enigste groot webwerf wat deur ’n niewinsgewende organisasie, die Wikimedia Foundation, bestuur word.
 
Anders as ander topwebwerwe, word Wikipedia nie deur advertensies befonds nie, en maak ook nie staat op die verkoop van data oor gebruikers vir wins nie. In plaas daarvan word Wikipedia deur sy lesers ondersteun – mense wat waarde in Wikipedia vind en wil voortgaan om die sukses daarvan te ondersteun, met die gemiddelde skenkingeenmalige donasie van sowatongeveer $15 USD en die gemiddelde maandelikse donasie van ongeveer $4 USD. Hierdie finansiële model stel Wikipedia in staat om neutraal, betroubaar en vry van kommersiële belange te bly.
 
Hier is net ’n paar van die maniere hoe ons donasies gebruik om Wikipedia en gratis kennis te onderhou:
Line 59:
== Wikipedia se fondsinsamelingsversoeke lyk dringend, ten spyte van die Wikimedia Foundation se aansienlike reserwe. Waarom benodig jy bykomende fondse? ==
 
Om gesonde finansiële reserwes te volhou en ’n bedryfskapitaalbeleid te gebruik, word beskou as ’n [https://www.councilofnonprofits.org/tools-resources/operating-reserves-nonprofits beste praktyk] vir alle soorte organisasies. Die Wikimedia Foundation se Direksie het onlangs ons [https://foundation.wikimedia.org/wiki/Resolution:Setting_Working_Capital_Reserve_Target bedryfskapitaalbeleid] omskryf wat ontwerp is om ons werk volhoubaar te maak en ondersteuning te bied aan geaffilieerdes en vrywilligers in geval van onvoorsiene uitgawes, noodgevalle of inkomstetekorte. Dit stel ons ook in staat om voldoende kontantvloei te hê om ons uitgawes deur die jaar te dek.
Ons is bevoorreg om ’n reserwe te hê. Dit is nie fondse wat ons op ’n dag-tot-dag-basis gebruik nie; dit kan slegs in buitengewone omstandighede, soos ’n ekonomiese krisis, verkry word. Wikipedia en sy projekte is kritieke hulpbronne waarop die wêreld daagliks staatmaak. Ons reserwefondse is bedoel om te verseker dat ons volhoubaar kan bly selfs al sou die ergste gebeurlikheid plaasvind. Ons bedryfsbegroting en jaarplan word ontwikkel deur ’n oop, deursigtige proses, onderhewig aan terugvoer van Wikipedia-vrywilligers en goedkeuring van die Raad. Die besonderhede van ons begroting en plan is altyd beskikbaar vir die publiek vir verdere hersiening.
 
== Personeelvergoeding is deel van jou bedryfskoste. Kan jy verduidelik hoe dit bepaal word? ==
 
Meer as 400 mense werk altesaam aan ingenieurswese en produk by die Wikimedia Foundation, en hanteer tegnologie-infrastruktuur vir meer as 2016 miljard maandelikse bladsykyke. In vergelyking met die meeste groot webwerwe, doen ons baie met ’n bietjie. Daarbenewens werk ongeveer 100 personeellede aan ons gemeenskapsondersteuning en toekennings; vennootskappe met globale organisasies om kennis meer vrylik beskikbaar te maak; en regs- en beleidswerk wat help om vir kopiereghervorming te bepleit, sensuur te voorkom en vrye uitdrukking te handhaaf, en te verseker dat privaatheid en sekuriteitsbeleide in lande oral ons lesers en redakteurs beskerm.
 
Ons weet dat salarisse regoor die wêreld verskil en ons huur in baie mededingende markte. Terselfdertyd is ons ’n niewinsgewende organisasie. Sodanig, wend ons ’n poging aan om regverdig te wees, deur aan te pas vir inflasie en inkomste-ongelykheid, terwyl ons billike vergoeding aan almal verskaf.
Line 69:
== Hoe kan ek skenk? ==
 
Daar is verskeie maniere waarop jy aan die Wikimedia Foundation kan skenk om Wikipedia en gratis kennis te ondersteun. Die algemeenste is die gebruik van enige groot krediet- of debietkaart (VISA, Mastercard, Discover of American Express), met PayPal, via bankoorplasing, enApple viaPay, Google Pay en AmazonVenmo. Vir ander maniere om by te dra, insluitend deur ’n outomatieise maandelikse geskenk, tjek of poswissel en betaalstaat, besoek asseblief ons [[{{LocalPage|Ways to Give|af}}|Maniere om te gee]]-bladsy. Baie geldeenhede word aanvaar.
 
== Wat is jou skenkerprivaatheidsbeleid? ==
Line 93:
== Hoekom sien ek fondsinsamelingsbaniere op Wikipedia al het ek reeds onlangs geskenk? ==
 
Die webwerf het nie toegang tot jou vorige donasiegeskiedenis nie en sal dus ongelukkig nie optel dat jy reeds jou ondersteuning gebied het nie. Skenkingsbaniere is ontwerp om aan skenkers te wys wat webkoekies op hul blaaier geaktiveer het, en om te versteek nadat die banier ’n paar keer gewys is of na ’n skenking. Om weg te steek, hang egter af van ’n koekie wat ons in die blaaier plaas. Banierversteking sal nie werk as jy jou blaaier se kas uitvee, koekies uitvee of blaaiers of rekenaars verander nie.
 
Daar is verskeie opsies vir jou beskikbaar om die fondsinsamelingsbaniere in die toekoms te versteek:
 
* As jy die X“Already donated”-, “X”- of Sluit“Close”-knoppie op ’n banier klik, sal dit vir een week versteek word. Neem asseblief kennis dat hierdie gedrag nie van toepassing is op die eerste banier wat jy sien nie, maar elke banier daarna.
* As jy terugkeer na die [https://thankyou.wikipedia.org/wiki/Thank_You/af ”Dankie”-bladsy] sal dit die koekie ’n kans gee om weer ingevoeg te word. As jy Wikipedia op verskeie toestelle lees, besoek asseblief hierdie bladsy op elkeen van hulle om die baniere te onderdruk.
* Jy kan ook ’n rekening op Wikipedia skep – baniere word nie tipies gewys aan gebruikers wat by Wikipedia-rekeninge aanmeld nie. Meer inligting oor die skep van ’n rekening kan [https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Waarom_%27n_rekening_skep%3F hier] gevind word.
Line 124:
== Wat is die Wikimedia Endowment? ==
 
Die Wikimedia Endowment is in 2016 geskep om te dien as ’n permanente bewaringsfonds om inkomste te genereer om die bedrywighede en aktiwiteite van die Wikimedia-projekte vironbepaald en ewigdeurlopend te ondersteun. SkenkingsDit aanis ’n 501(c)(3)-liefdadigheidsfonds waarvan die hoofkantoor in die VSA geleë is. Die Wikimedia Endowment wordsal in ’ntye apartevan fondsvoorspoed gehouas wegspringplek vir groei en belêinnovering omgebruik mettertydword. teIn groeimoeilike ekonomiese tye sal die Endowment die mees kritieke bedrywighede, dit wat die Wikimedia-projekte aan die gang hou, help ondersteun. JyOp grond van gesprekke met die borge word toelae uit die Endowment tans vir tegnologiese innovering aangewend, sodat die Wikimedia-projekte relevant kan meerbly tein wete’n komtyd van snelle tegnologiese verandering. Jy kan meer oor die Wikimedia Endowment uitvind by '''[https://wikimediaendowment.org/ wikimediaendowment.org]'''.
 
== Wat is Wikimedia Enterprise? ==
 
Wikimedia Enterprise is 'n beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy in volledige besit wat derde-partye in staat stel om inhoud te hergebruik deur [[w:en:API|toepassing programmeer koppelvlakke]] (TPKs). Dit bied hoë volume-, hoë betroubaarheid-toegang tot Wikimedia-inhoud, ontwerp vir die behoeftes van kommersiële organisasies soos bv. soek enjins, stem assistente en nuwe tegnologie maatskappye. Deur dienste soos hierdie wat geoptimiseerd is vir kommersiële gebruikers teen betaling aan te bied, word daar verseker dat geld wat aan die Wikimedia Foundation geskenk word, gebruik word om ons vrywilligers gemeenskap en lesers direk te ondersteun. Jy kan meer oor Wikimedia Enterprise uitvind by '''[https://enterprise.wikimedia.com/ enterprise.wikimedia.org]'''.
 
== Wat is die verskil tussen die Wikimedia Foundation en Wikimedia-takke? ==
 
Die [https://wikimediafoundation.org/ Wikimedia Foundation] is die nie-wins organisasie wat Wikipedia, Wikimedia-projekte en Wikimedia se missie om kennis wêreldwyd vrylik beskikbaar te maak, ondersteun. Die organisasie huisves Wikipedia en die Wikimedia-projekte, ontwikkel sagteware-ervarings om Wikimedia-inhoud te lees, daar toe by te dra en dit te deel, ondersteun die vrywilligersgemeenskappe en vennote wat Wikimedia moontlik maak, en doen voorspraak vir beleide wat dit moontlik maak dat Wikimedia en vrye kennis floreer. As sodanig voer die Foundation internasionale fondsinsamelings veldtogte uit om wêreldwyd in kennis behoeftes te voorsien.
 
[https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_chapters Wikimedia-takke] is onafhanklike nie-winsorganisasies wat Wikipedia en ander Wikimedia-projekte in ’n spesifieke geografiese ligging ondersteun en bevorder. Hoewel die Wikimedia Foundation en Wikimedia-takke saam werk in ons missie om kennis wêreldwyd vrylik beskikbaar te maak, is hulle nie regsverteenwoordigers van die Wikimedia Foundation nie. Elke tak funksioneer onafhanklik, en het hul eie personeel, direksie en organisasie plan. Sommige takke voer ook hul eie fondsinsamelings veldtogte uit, en dit is dikwels belasting aftrekbaar in hulle land.
 
== Wat is die planne vir Wikimedia se toekoms? Waarheen is dit op pad? ==
Line 136 ⟶ 146:
== Hoe kan ek by Wikimedia deelneem? ==
 
Eerstens, dankieDankie vir jou belangstelling om Wikipedia te ondersteun! OnsHier verstaan dat nie almal sal kan skenk nie, en ditonder is in’n orde.lys Wikipedia sal altyd gratis vir almal wees, en daar isvan verskeie maniere waarop jy tot’n Wikipediabydrae kan bydra as om net ’n skenking te maak.
 
* Jy kan Wikipedia lees en gebruik as jou bron van betroubare inligting oor meer as 300 tale.
Line 146 ⟶ 156:
== Hoe kan ek die Wikimedia Foundation kontak? ==
 
As jy enige vrae of kommernisseterugvoer het, [https://wikimediafoundation.org/af/about/contact/ kontak ons] gerus]. Vir donasievrae, e-pos asseblief [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].<ref name="zd"/>
 
<references>