Ways to Give/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
update Citibank US details
Updated according to New English Version
Line 9:
| monthly-title = Maandelikse geskenk
| monthly-text =
KlikVind assebliefuit [[{{LocalPage|hoe jou maandelikse donasie Wikipedia}}]] ondersteun of [{{Ways to Give/monthlyUrl}} hier] ommaak ’n outomatiese maandelikse skenking via krediet-/debietkaart of PayPal te maakdonasie].
 
’n Maandelikse donasie sal verwerk word totdat jy [[{{LocalPage|Cancel or change recurring giving}}|vir ons vra om dit te kanselleer]].
Line 45:
: Die € EUR-rekening voldoen aan SEPA.
 
Neem asseblief kennis dat ons nie outomaties die ontvangs van bankoorplasingskenkings kan bevestig nie, so behou asseblief ’n bevestiging van die oordrag van jou bank. As jy ’n belastingkwitansiekwitansie wil ontvang, stel ons voor dat jy jou bank kontak om ’n oorplasing deur Bill Pay (VSA) te maak, of om deur ’n ander metode te skenk.
 
Die Foundation vra nie ’n oordragfooi vir donasies nie, maar jou plaaslike bank sal dalk een vra. Ons beveel sterk aan om met jou bank na te gaan voordat jy ’n oorplasing begin om seker te maak jy verstaan enige koste wat jy kan aangaan deur ’n skenking aan Wikimedia te maak.
Line 61:
| daf-title = Donor Advised Funds
| daf-text1 =
Donor Advised Funds (DAF’s) laat jou toe om die gunstigste belastingvoordele te kombineer met die buigsaamheid om jou voorkeursake te ondersteun. As jy ’n toekenning aan die Wikimedia Foundation direk vanaf jou DAF wil aanbeveel, sien assebliefkan jy dit maklik en vinnig doen deur ons vennoot, Overflow, te kontak deur op die skakelsskakel hier onder te hieronderklik:
| daf-link-text = DAF-toekenning aan Wikimedia Foundation
| daf-text2 =
Kontak ons asseblief by [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] as jy vrae het of as jou voorkeur-DAF nie gelys is nie.
 
| stock-title = Aandeelskenking
| stock-text-2023-1 = Een van die mees belastingeffektiewe maniere om te skenk, is om aandele te skenk. Dit stel jou in staat om ons missie te ondersteun maar terselfdertyd ook op belasting te bespaar. Dit is nou via ons vennoot, Overflow, makliker en veiliger as ooit om aandele te skenk. As jy meer hieroor wil weet of om aandele te skenk, klik asseblief op die skakel hier onder.
| stock-text =
| stock-link-text = Skenking van aandele aan die Wikimedia Foundation
Om aandele van jou makelaar na ons s’n te skuif, gee asseblief die makelaar ons naam en rekeningnommer. Wanneer die transaksie voltooi is, e-pos asseblief [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] sodat ons die transaksie kan verifieer. Sonder verifikasie, kan ons nie ’n dankie-brief en belastingkwitansie vir jou geskenk uitreik nie.
| stock-text-2023-2 = Wanneer ons ’n kennisgewing ontvang dat die aandele ontvang is, sal ons ’n brief van erkenning genereer wat die getal aandele, die naam van die aandeel en die datum waarop ons dit ontvang het, insluit. As jy enige vrae het, of hulp nodig het, kontak ons asseblief by [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org].
 
| stock-text-assistance = Indien jy enige hulp benodig om ’n voorraadskenking te maak, kontak asseblief:
 
| endowment-title = Skenkingsgeskenk