Problems donating/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
m Typo correction
m Typo correction
Line 41:
 
==Waarom is die bedrag op my bankstaat meer as die bedrag van my skenking?==
Daar word geen transaksiefooietransaksie fooie gehef deur die Wikimedia Foundation of die maatskappye wat ons gebruik om krediektaarte te verwerk nie. In sommige gevalle kan banke egter oorgrens- en buitelandse transaksie fooie hef. Ons streef daarna om sulke gevalle tot die minimum te beperk, en ons vra om verskoning indien jy sodanige fooie moes betaal. Aangesien ons nie self daardie fooie hef nie, kan ons dit nie aan jou terug betaal nie, maar as jy wil hê dat jou skenking terug betaal moet word (sodat die terugbetaling jou gedeeltelik vir daardie fooie vergoed), stuur gerus ’n e-pos aan '''[mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org]'''<ref name="zd"/>.
 
==Sukkel jy nogsteeds?==