Ways to Give/af: Difference between revisions

Content deleted Content added
rm crypto
Updates according to yearly refresh of Donor Support Pages
Line 1:
{{Ways to Give 2022
| daf-title = DonorAndere maniere om Advisedte Fundsgee
| creditdebit-title = Krediet-/debietkaart, internetbankdienste of eWallet
| creditdebit-text =
Vir skenkings per '''krediet-/debietkaart''', '''eWallet''' of '''internetbankdienste (geselekteerde lande)''', kies asseblief jou kontinent gevolg deur jou land vir beskikbare betalingmetodes.
 
| intro = Dankie dat jy daarin belangstel om te skenk aan die Wikimedia Foundation, die nie-wins organisasie wat Wikipedia en ander vrye kennis projekte huisves.
| paypal-title = PayPal
 
| paypal-text =
| paypalonline-title = PayPalAanlyn geskenk
Om deur PayPal te skenk, kies asseblief ’n geldeenheid om voort te gaan. (Neem asseblief kennis dat ons as gevolg van regulasies in die land nie meer PayPal-skenkings vanaf Singapoer kan verwerk nie.)
| online-text = Jy kan maklik en veilig aanlyn skenk met metodes soos krediet-/debietkaart, PayPal, Apple Pay, Google Pay, Amazon Pay, aanlyn bank oorplasings en ander metodes, afhangende van jou land. Kies asseblief jou kontinent, gevolg deur jou land, om te sien watter betaalmetodes beskikbaar is.
 
| monthly-title = Maandelikse geskenk
Line 15 ⟶ 14:
 
As jy met ’n krediet-/debietkaart skenk, sal kredietkaartverwerkers ons in sommige gevalle in kennis stel wanneer kaartbesonderhede (insluitend vervaldatum) opgedateer word, om te verseker dat die skenking nie onderbreek word nie. As jy vrae hieroor het, kontak asseblief jou kredietkaartverskaffer vir meer inligting.
 
| check-title = Tjeks en poswissels (per pos)
| check-text =
Skenkings per tjek en poswissel word verwerk by ons sluitkas, geleë by die adres hieronder. Maak asseblief tjeks betaalbaar aan “Wikimedia Foundation, Inc.” en sluit ’n brief in met jou naam, posadres, telefoonnommer, e-posadres en skenkingsbedrag. Moet asseblief nie kontant per pos stuur nie. Let daarop dat ons tans nie tjeks van Frankryk, Italië of Spanje kan aanvaar nie.
 
Pos asseblief jou tjeks of poswissels na:
 
| check-text-large = Vir groot tjeks van $10 000 en meer, e-pos asseblief [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] om ons in kennis te stel van jou inkomende skenking.
 
| stock-title = Aandeelskenking
| stock-text =
Om aandele van jou makelaar na ons s’n te skuif, gee asseblief die makelaar ons naam en rekeningnommer. Wanneer die transaksie voltooi is, e-pos asseblief [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] sodat ons die transaksie kan verifieer. Sonder verifikasie, kan ons nie ’n dankie-brief en belastingkwitansie vir jou geskenk uitreik nie.
 
| stock-text-assistance = Indien jy enige hulp benodig om ’n voorraadskenking te maak, kontak asseblief:
 
| banktransfer-title = Bankoorplasing
Line 65 ⟶ 50:
 
Vir meer inligting, of as jy enige vrae het ten opsigte van bankoorplasings, e-pos asseblief [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].
 
| check-title = Tjeks en poswissels (per pos)
| creditdebitcheck-text =
Skenkings per tjek en poswissel word verwerk by ons sluitkas, geleë by die adres hieronder. Maak asseblief tjeks betaalbaar aan “Wikimedia Foundation, Inc.” en sluit ’n brief in met jou naam, posadres, telefoonnommer, e-posadres en skenkingsbedrag. Moet asseblief nie kontant per pos stuur nie. Let daarop dat ons tans nie tjeks van Frankryk, Italië of Spanje kan aanvaar nie.
 
Pos asseblief jou tjeks of poswissels na:
 
| check-text-large = Vir groot tjeks van $10 000 en meer, e-pos asseblief [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] om ons in kennis te stel van jou inkomende skenking.
 
| daf-text1title = Donor Advised Funds
| checkdaf-texttext1 =
Donor Advised Funds (DAF’s) laat jou toe om die gunstigste belastingvoordele te kombineer met die buigsaamheid om jou voorkeursake te ondersteun. As jy ’n toekenning aan die Wikimedia Foundation direk vanaf jou DAF wil aanbeveel, sien asseblief die skakels hieronder:
| stockdaf-texttext2 =
Kontak ons asseblief by [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] as jy vrae het of as jou voorkeur-DAF nie gelys is nie.
 
| stock-title = Aandeelskenking
| paypalstock-text =
Om aandele van jou makelaar na ons s’n te skuif, gee asseblief die makelaar ons naam en rekeningnommer. Wanneer die transaksie voltooi is, e-pos asseblief [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] sodat ons die transaksie kan verifieer. Sonder verifikasie, kan ons nie ’n dankie-brief en belastingkwitansie vir jou geskenk uitreik nie.
 
| stock-text-assistance = Indien jy enige hulp benodig om ’n voorraadskenking te maak, kontak asseblief:
 
| endowment-title = Skenkingsgeskenk
| endowment-text =
Die Wikimedia Endowment is ons blywende verbintenis na ’n wêreld van vrylik gedeelde kennis, nou en in ewedurigheid. As ’n fonds wat vir langtermyngroei belê word, skep dit ’n stewige finansiële grondslag vir Wikipedia en ander Wikimedia-projekte en help om hul toekoms te verseker. Vir meer inligting, besoek [https://wikimediaendowment.org/ Wikimedia Endowment] of e-pos ons by [mailto:endowment@wikimedia.org endowment@wikimedia.org].
 
| endowment-online-title = Skenk aanlyn
| endowment-online-text = Jou geskenk aan die Wikimedia Endowment sal ’n blywende voordeel bied vir toekomstige geslagte. Jy kan die skenking vandag nog reël [https://donate.wikimedia.org/?uselang=en&utm_medium=endowment&utm_campaign=C11_Waystogive&utm_source=Waystogive via ons aanlyn skenkings vorm]. Vir inligting oor ander maniere om aan die Endowment geld te skenk, besoek [https://wikimediaendowment.org/ wikimediaendowment.org].
 
| endowment-legacy-title = Erfenisgeskenk
Line 101 ⟶ 109:
 
'''Ons CFC-nommer is 61478.'''
 
| daf-title = Donor Advised Funds
| daf-text1 =
Donor Advised Funds (DAF’s) laat jou toe om die gunstigste belastingvoordele te kombineer met die buigsaamheid om jou voorkeursake te ondersteun. As jy ’n toekenning aan die Wikimedia Foundation direk vanaf jou DAF wil aanbeveel, sien asseblief die skakels hieronder:
| daf-text2 =
Kontak ons asseblief by [mailto:benefactors@wikimedia.org benefactors@wikimedia.org] as jy vrae het of as jou voorkeur-DAF nie gelys is nie.
 
| amazon-title = Amazon Pay
| amazon-text =
Jy kan [https://donate.wikimedia.org/?country=US&utm_medium=Waystogive in Amerikaanse dollars skenk deur middel van Amazon Pay], kies asseblief ’n bedrag en kies “Amazon Pay”. As jy deur Amazon in ’n ander geldeenheid as Amerikaanse dollars skenk, wees asseblief daarvan bewus dat jou befondsingsbron verwerp kan word of dat jou geldeenheid-wisselfooie kan teëkom. Ons moedig jou aan om jou bank vir meer inligting te kontak.
 
| questions = Vir enige vrae, kontak asseblief [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].